Voeren (Fouron-le-Comte)
Belgium /
Limburg /
Voeren /
Fouron-le-Comte
World
/ Belgium
/ Limburg
/ Voeren
/ België / / Limburg /
Munisipaliteit, draw only border (en), fourth-level administrative division (en)
Voeren (Limburgs: Voere, Frans: Fourons) is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die suidooste van die Vlaamse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het sowat 4 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 51 km².
Voeren vorm 'n eksklawe aan die noordgrens van die Waalse provinsie Luik en lê aan die suidgrens van die Nederlandse provinsie Limburg. Voeren kom ooreen met die Voerstreek, wat 'n uitloper van die Ardenne-bergreeks is. Die naam is ontleen van die Veur-rivier, wat deur die gebied vloei.
Op 'n hoogte van 287,5 meter is die dorp Remersdaal die hoogste punt in Limburg.

Wikipedia article: https://af.wikipedia.org/wiki/Voeren
Nearby cities:
Koördinate: 50°44'47"N 5°47'47"E
Array