Wikimapia is a multilingual open-content collaborative map, where anyone can create place tags and share their knowledge.

Oranjemund

Namibia / Karas / Oranjemund /
 town (en)  Add category
 Upload a photo

Oranjemund is 'n diamantmyndorp in die mees suidwestelike hoek van Namibië, 10 km noord van Alexanderbaai in die Noord-Kaap. Dit bly een van die wêreld se vernaamste diamantsentrums. Dit is in 1944 gestig om werkers te huisves deur die mynboumaatskappy wat daar bedrywig is. Groente en blomme word hier verbou deur moderne besproeiingsmetodes omdat die omliggende gebied te dor is om landbou te onderhou. Die dorp is merkwaardig omdat besoekers 'n permit nodig het om dit binne te gaan. Die geskatte bevolking in 2006 was 8 538, wat dit die 18de grootste dorp in Namibië gemaak het
Nearby cities:
Koördinate:   28°33'6"S   16°25'18"E
  •  6.4 km
  •  185 km
  •  277 km
  •  526 km
  •  576 km
  •  657 km
  •  657 km
  •  678 km
  •  717 km
  •  722 km
This article was last modified 12 years ago