Etosha Pan

Namibia / Oshikoto / Ondangwa /
 salt pan / flat (en)  Add category

Die Etosha Pan ‘n enorme vlak pan in die noorde van Namibië (voorheen Suidwes-Afrika) wat voorheen vermoedlik ‘n standhoudende meer was wat deur die Kunenerivier onderhou is. Die pan is 6000 vierkante meter in omtrek en is tans in die Nasionale Etoshawildtuin geleë.
Nearby cities:
Koördinate:   18°47'30"S   16°17'43"E