Recife

Brazil / Pernambuco / Recife /
 stad, capital city of state/province/region (en), Munisipaliteit, draw only border (en), millionaire city (en)

Recife is die hoofstad van die Brasiliaanse staat Pernambuco en lê ongeveer 100 km onder die mees oostelike punt van die Suid-Amerikaanse vasteland. Die stad self huisves 1,6 miljoen inwoners en die metropolitaanse gebied ongeveer 3 miljoen. Die stad lê op die walle van die Beberibe- en Capibariberivier. Beide riviere mond hier uit in die Atlantiese Oseaan.
Koördinate:   8°2'32"S   34°56'11"W
Array