Florianópolis | stad, capital city of state/province/region (en), Munisipaliteit

Brazil / Santa Catarina / Florianypolis /
 stad, capital city of state/province/region (en), Munisipaliteit, draw only border (en)

Florianópolis (wat in die Brasiliaanse omgangstaal ook as Floripa bekend staan) is die hoofstad van die Suid-Brasiliaanse deelstaat Santa Catarina met 'n oppervlak van 433 vierkante kilometer en 406 564 inwoners (2006). Dit is naas Vitória en São Luís een van drie administratiewe hoofstede in Brasilië wat op eilande geleë is. Florianópolis lê gedeeltelik op die hoofeiland Santa Catarina, die vasteland en die omliggende eilande. Die metropolitaanse gebied van Florianópolis het 764 492 inwoners.
Koördinate:   27°36'34"S   48°28'54"W
Array