Okarapark (Whangarei)

New Zealand / Northland / Whangarei
 sports venue (en), park (en)
 Upload a photo

Okarapark is 'n veeldoelige stadion in Whangarei in Nieu-Seeland. Dit word tans meestal vir rugbywedstryde gebruik en is die tuisveld van die Northland Rugbyunie. Die stadium is in 1965 gebou en kan 30 000 toeskouers akkommodeer. Verskeie wedstryde is gedurende die Rugbywêreldbeker 2011 hier gespeel.
Nearby cities:
Koördinate:   35°44'3"S   174°19'47"E
  •  16 km
Array