Piazza Pretoria (Палермо)

Italy / Sizilien / Palermo / Палермо
 square (en)  Add category

Die Piazza Pretoria is 'n plein in Palermo, die hoofstad van Sicilië. Dit is in die ou stadskern geleë effens suid van die Quattro Canti en Via Maqueda en strek daarvan in 'n oostelike rigting. 'n stel breë trappe loop van die plein na Via Maqueda daaronder. Die plein se naam is afkomstig van die Palazzo Pretorio die voormalige paleis van Palermo.
Koördinate:   38°6'55"N   13°21'43"E
Array
This article was last modified 6 years ago