Duinkerken

France / Nord-Pas-de-Calais / Dunkirk /
 stad, seaport (en), commune - administrative division (en)

Duinkerken (Frans: Dunkerque, Nederlands: Duinkerke of Duinkerken, Engels: Dunkirk, Duits: Dünkirchen) is 'n stad in die noorde van Frankryk, in die département Nord-Pas-de-Calais, naby aan die Belgiese grens. Die stad het omtrent 70 000 inwoners. Duinkerken is die hoofstad van die gelyknamige arrondissement wat rofweg gelykstaande is aan die Weshoek in Frans-Vlaandere.
Nearby cities:
Koördinate:   51°1'51"N   2°22'14"E