F-16 Fighting Falcon

USA / Utah / Clearfield /
 Upload a photo

Die General Dynamics (nou Lockheed Martin) F-16 Fighting Falcon is 'n enkelmotorige veeldoelige vegvliegtuig oorspronklik vir die Amerikaanse Lugmag (USAF) ontwikkel deur General Dynamics.
Koördinate:   41°6'57"N   111°58'54"W