T-54 (Макминнвилл)
USA /
Oregon /
MacMinnville /
Макминнвилл
World
/ USA
/ Oregon
/ MacMinnville
tank on display (en)
Add category

Die eerste T-54 prototipe verskyn in Maart 1945, net toe die Tweede Wêreldoorlog tot 'n einde kom. Die T-54 bereik volle produksie in 1947 en het die hooftenk vir gepantserde eenhede van die Sowjetleër en weermagte van alle Warskouverdragslande geword.
Koördinate: 45°12'20"N 123°8'43"W