Chicago

USA / Illinois / Chicago /
 stad, interesting place (en), county seat (en)

Chicago [ʃɪˈkaˌgo, ʃiˈkæˌgɔ] is die grootste stad in die Amerikaanse deelstaat Illinois, die Midweste en, met 'n bevolking van byna drie miljoen, ook die derde grootste stad in die Verenigde State. Die metropolitaanse gebied van Chicago het meer as 9,4 miljoen inwoners in die deelstate Illinois, Wisconsin en Indiana en is eweneens die derde grootste in die VSA.
Nearby cities:
Koördinate:   41°50'1"N   87°43'55"W
  •  262 km
  •  266 km
  •  422 km
Array