Krakau

Poland / Malopolskie / Krakow /
 stad, capital city of state/province/region (en), second-level administrative division (en), draw only border (en), UNESCO World Heritage Site (en), former national capital (en)

Krakau (Pools: Kraków, 'krakuf) is die hoofstad van die woiwodskap Klein-Pole en aan die boloop van die Weichsel-rivier in die suide van Pole, sowat 250 kilometer suid van Warskou geleë. Dit is die tweede grootste metropool in die land met 'n bevolking van meer as 750 000 in die stads- en sowat 1,5 miljoen in die metropolitaanse gebied.
Nearby cities:
Koördinate:   50°2'49"N   20°0'17"E
  •  211 km
  •  213 km
Array