Fortaleza

Brazil / Ceara / Fortaleza /
 stad, capital city of state/province/region (en), Munisipaliteit, draw only border (en)

ortaleza (Portugees [foxtaˈlezɐ], letterlik "vesting, fort", amptelik Fortaleza de Nossa Senhora da Assunção) is die administratiewe hoofstad van die Noordoos-Brasiliaanse deelstaat Ceará met 'n oppervlakte van 313 vierkante kilometer en 'n bevolking van meer as 3,4 miljoen mense in die metropolitaanse gebied. Die stadsgebied word in die noorde deur die Atlantiese Oseaan begrens, terwyl die stede Patacuba, Eusébio, Maracanaú en Itaitinga ten suide en Caucaia ten weste van Fortaleza geleë is. Fortaleza lê tussen twee riviere, die Ceará in die weste en die Cocó in die ooste.

Die bewoners van Fortaleza staan in Brasiliaanse Portugees as Fortalezenses bekend.
Koördinate:   3°47'14"S   38°31'4"W
Array