Hammerfest

Norway / Finnmark / Hammerfest /

Hammerfest is 'n stad met 'n oppervlakte van 847 vierkante kilometer en 9 372 inwoners (2007) in die Noord-Noorse fylke (provinsie) Finnmark. Dit staan bekend as een van die wêreld se noordelikste stede en as die eerste nedersetting in Europa wat in 1891 elektriese straatbeligting gekry.
Nearby cities:
Koördinate:   70°40'20"N   23°40'52"E
  •  90 km
  •  210 km
  •  348 km
Array