Hohentwiel

Germany / Baden-Wurttemberg / Singen /
 mountain (en), vulkaan

Die Hohentwiel (afgelei van Kelties twiel "rots") is 'n berg en oorspronklike vulkaankeël met 'n hoogte van 686 meter bo seevlak in Hegau, 'n landskap wes van die Bodenmeer in die deelstaat Baden-Württemberg (Duitsland).
Nearby cities:
Koördinate:   47°45'53"N   8°49'6"E
  •  71 km
  •  106 km
Array
This article was last modified 16 years ago