Gagausië

Moldova / Gagauzia / Comrat /
 first-level administrative division (en), draw only border (en), autonomous administrative region (en)

Gagausië (Gagausies: Gagauziya of Gagauz Yeri, Roemeens: Găgăuzia, Russies: Гагаузия) is 'n outonoom gebied in die suidelike Moldowa. Die hoofstad en grootste stad is Comrat. Gagausië het 155 700 inwoners in 1996 gehad en 'n oppervlakte van 1 832 km². Gagausië was tussen 1990 en 1994 'n omstrede gebied.
Koördinate:   45°58'41"N   28°38'50"E
Array