Oslo
| stad, Munisipaliteit, capital city of country (en)
Norway /
Buskerud /
Oslo /
World
/ Norway
/ Buskerud
/ Oslo
/ Noorweë / Vestfold
stad, Munisipaliteit, draw only border (en), capital city of country (en)
Oslo (Noors: [↓ʊʂˈlʊ]) is die hoofstad van die Koninkryk Noorweë (Skandinawië, Noord-Europa) met 'n oppervlakte van 454 vierkante kilometer en 605 005 inwoners (soos op 1 April 2011). Oslo is die politieke, ekonomiese en kulturele sentrum van Noorweë en sy grootste stad. Byna 'n derde van die Noorse bevolking is in die metropolitaanse gebied van Oslo gekonsentreer.
Wikipedia article: http://af.wikipedia.org/wiki/Oslo
Nearby cities:
Koördinate: 59°53'38"N 10°46'56"E