Nkandla
South Africa /
KwaZulu Natal /
Ulundi /
World
/ South Africa
/ KwaZulu Natal
/ Ulundi
town (en)
Add category

Nkandla is 'n dorp en munisipaliteit binne die King Cetshwayo-distriksmunisipaliteit in noordoos KwaZulu-Natal. Dit is ongeveer 280 km noord van Durban geleë. Nkandla is ook die woning van Jacob Zuma, Suid-Afrika se voormalige president. Sy landgoed is 40 kilometer suid van die dorp Nkandla, anderkant die Nkandlawoud op die pad na Kranskop geleë.
Wikipedia article: http://af.wikipedia.org/wiki/Nkandla
Nearby cities:
Koördinate: 28°36'8"S 31°6'34"E
- Howick 131 km
- Volksrust 187 km
- Ermelo, Mpumalanga 263 km
- Brits 471 km
- Middelburg 671 km
- Port Alfred 684 km
- Motherwell 780 km
- Despatch 791 km
- Selebi-Phikwe 811 km
- Jeffreysbaai 844 km
- Corne tank in grond gesit 28 km
- Haidion house 78 km
- KwaBonambi Huis 95 km