Hierdie voetbrug verskaf 'n veilige manier om Merrimanlaan oor te steek. Om dit op die rand oor te steek is moontlik, maar word nie aanbeveel nie (alhoewel seker maniakke dit partykeer doen). Om oor te draf op die rand is veral 'n slegte plan. Pasop vir katkots.
Category: bridge