Tønsberg
Norway /
Vestfold /
Tonsberg /
World
/ Norway
/ Vestfold
/ Tonsberg
/ Noorweë /
stad
Add category
Tønsberg is 'n stad en munisipaliteit in die Noorse provinsie (fylke) Vestfold en dien ook as dié provinsie se administratiewe sentrum. Die munisipaliteit grens in die weste aan Stokke, in die noordweste aan Re, in die noorde aan Horten, in die ooste aan die Oslofjord en in die suide aan die eiland Nøtterøy. Die munisipaliteit is in 1988 verander nadat Sem by Tønsberg ingesluit is.
Wikipedia article: https://af.wikipedia.org/wiki/Tønsberg
Nearby cities:
Koördinate: 59°16'23"N 10°24'50"E