Tervuren (munisipaliteit)

Belgium / Flamisch Brabant / Tervuren /
 Munisipaliteit, draw only border (en)

Tervuren (ou spelling: Tervueren) is 'n munisipaliteit in die Nederlandstalige Belgiese provinsie Vlaams-Brabant met 'n oppervlak van 32,92 vierkante kilometer en sowat 21 000 inwoners (2011). Tervuren is een van die welvarendste plekke in België. Die Tervurenlaan, wat die stad met Brussel verbind, is in opdrag van koning Leopold II ter geleentheid van die wêreldtentoonstelling van die jaar 1897 gebou.
Nearby cities:
Koördinate:   50°49'50"N   4°31'1"E
  •  12 km
  •  69 km
  •  95 km
  •  100 km
Array