Academia (Stellenbosch)

South Africa / Western Cape / Stellenbosch
 Upload a photo

waar al die ryk kinders bly
Nearby cities:
Coordinates:   33°55'37"S   18°52'7"E

Comments

  • Is it rerig? - hmmm, mag waar wees tjomma, om te check hou die lani girls met papie se BMW rond jaag en Mammie se Merc is taamlik depressing - Damn..
  • Academia is 'n privaat koshuis waar studente wat nie plek kon kry in een van Maties se koshuise nie kan gaan bly. Hulle lewer 'n wonderlike diens aan die studente gemeenskap en ons kort nog meer sulke plekke. Die fasiliteite is van hoogstaande standaard en regverdig die tariewe wat daarvoor gevra word.
This article was last modified 18 years ago